"Onvergeeflike" daad [boodskap #94429] |
Thu, 24 June 2004 21:34 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
:::::::: Die sersant en sy twee konstabels sit in die
aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie.
Dis maar stil en rustig en die manne wil net aan die slaap
raak toe daar 'n pragtige blond instorm:
"Help, Help. 'n Man in die straat het nou net aan my para
gevat!"
Sersant spring op en skree sy bevele:
"Konstabel Abel, jy gaan links af in die straat en soek
daai man."
"Konstabel Mabel, jy gaan regs af in die straat en soek
daai man."
"Ek sal hier bly en die vingerafdrukke vat!"
|
|
|
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94430 is 'n antwoord op boodskap #94429] |
Thu, 24 June 2004 21:56 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Spencer" skryf
> :::::::: Die sersant en sy twee konstabels sit in die
> aanklagkantoor van 'n klein plattelandse polisie stasie.
Nouja, klink die grappie nou nie soveel grappiger
in Afrikaans nie? Dankie dat jy my in Afrikaans laat
lag het.
Tant Hessie
|
|
|
|
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94446 is 'n antwoord op boodskap #94434] |
Fri, 25 June 2004 12:59 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Spencer"
> ....... en ek het gedink jy gaan my die leviete voorlees Auntie.
Nee, ek sal nooit vir jou die leviete voorlees as jy 'n
grap in Afrikaans vertel nie. Om jou te beloon, sal ek
vir jou een van my man se geliefkoosde grappe vertel.
Maar ek sal dit eers in Afrikaans vertaal.
Eleanor Rooseveldt vra vir Mahatma Ghandi: "Wanneer
laas het jy 'n eleksie gehad? Ghandi antwoord : "Vanoggend."
|
|
|
Re: "Onvergeeflike" daad [boodskap #94452 is 'n antwoord op boodskap #94446] |
Fri, 25 June 2004 14:34 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, hier by ons kan die Owambo's mos nie 'n 'r' sê nie. Eleksie sal 'n
baie interessante vraag word!
"@rogers.com" wrote in message
news:alVCc.510027$Ar.348428@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Spencer"
>
>> ....... en ek het gedink jy gaan my die leviete voorlees Auntie.
>
> Nee, ek sal nooit vir jou die leviete voorlees as jy 'n
> grap in Afrikaans vertel nie. Om jou te beloon, sal ek
> vir jou een van my man se geliefkoosde grappe vertel.
> Maar ek sal dit eers in Afrikaans vertaal.
>
> Eleanor Rooseveldt vra vir Mahatma Ghandi: "Wanneer
> laas het jy 'n eleksie gehad? Ghandi antwoord : "Vanoggend."
>
|
|
|